Die Voortrekkers - Rooihuiskraal Kommando
140 Hofsanger Rd, Rooihuiskraal, Centurion, 0154
0768650084
Description
Welkom by Rooihuiskraal Voortrekkerkommando | Die Voortrekkers - Rooihuiskraal Kommando
Rooihuiskraal Voortrekkerkommando is deel van Die Voortrekkers, ʼn Afrikaanse kultuurbeweging waar ons Kultuur en Avontuur in die Natuur geniet. Voortrekkers is vir ons 'n gesinsaak, waar ouers saam hul kinders bietjie kan ontsnap van die gejaag van die samelewing. Ons is geleë in Rooihuiskraal, Centurion en ons spanvergaderings vind elke Woensdag van 17:00 tot 18:30 plaas. U is baie welkom om enige spanvergadering by te woon indien u meer inligting wil bekom of selfs net eerstehandse ervaring wil beleef van wie en wat ons is. Ons kom by die NG Kerk, Rooihuiskraal te 140 Hofsanger Straat, Rooihuiskraal, Centurion bymekaar. Kom kuier gerus vir ons!
Features
Map
Similar companies
Youth organization
Youth organization
Youth organization
Youth organization