yezifurn.co.za

Horizon Care Centre






  260 Fountain Rd, Silverton, Pretoria, 0127

  +27128043626

Contacts

260 Fountain Rd, Silverton, Pretoria, 0127

http://www.horizoncarecentre.co.za/

+27128043626

Send updates or Remove

Description

Horison is ‘n stimulasie- en versorgingsentrum vir gestremde kinders

Die sentrum is in 1980 gestig met die doel om dagsorg en terapeutiese dienste aan kinders te verskaf. Die sentrum, wat eers in gedeelde akkommodasie was, het sedert 1993 ‘n nuwe doelgerigte perseel betrek. Die sentrum kan 40 kinders en 12 personneellede akkommodeer.