yezifurn.co.za

Reitz






  Davel St, Reitz, 9810

  0728315707

Description

Reitz Landbou Akademie | Reitz Landbou Akedemie

Die Reitz Landbou Akademie het ten doel om ‘n wereldklas en unieke landbou opleidingsinstansie te wees.Die Akademie is beroepsgerig en wil studente met kennis en vaardighede toerus om hulle plekke volwaardig in te neem in die Landbou sektor van die ekonomie.